Successfully reported

Skilliepark 9

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Letasha B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Wonderlik. Uitstekend! Baie vriendlike mense en diens! Die plek het van alles en dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Skilliepark 9
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle, julle verblyf by Skilliepark 9 geniet het. Dit was ’n plesier om julle as gaste te hê, en ons sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom.

Nazley C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lovely, nice, warm, safe and clean. It was a warm, nice, cosy stay with lots of fresh air near the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Skilliepark 9
Hi Nazley, Thank you so much for the lovely review, and I am glad you had a wonderful experience. Hope to see you soon again.

Lilburne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2025

Die kuier met ons vriende wat in Dwarskersbos woon was baie aangenaam. Ek en my eggenoot het saam met vriende gekuier. Ons het die pragtige omgewing baie geniet. Ons verblyf is egter bederf deur ’n paar insidente. Daar was nie genoeg toiletpapier voorsien nie. Ons het dit aan die toesighouer genoem. Sy het toe ’n boodskap aan die eienaar gestuur, waarop hy geantwoord het dat dit ’n selfsorg-eenheid is. Ons moes blykbaar ons eie toiletpapier en vuilisakke bring. Die toesighouer, ’n gawe dame, het wel die volgende dag nog toiletrolletjies gebring. Die bad in een van die badkamers was nie behoorlik skoongemaak nie en die tandeborselglasie was baie vuil en aangepak. Die plek was ook nie behoorlik afgestof nie. Daar was ook geen drommetjies in die badkamer nie. Een van die kassies se deure was uit sy skarnier. Die eenheid het na rook/as geruik met ons intrapslag. Die braairooster was ook nie skoongemaak nie. Ek dink nie hierdie plek is op die webtuiste se standaard nie. Van die ligte het ook nie gewerk nie as gevolg van stukkende of afwesige gloeilampies. Dit is een van die swakste verblyfeenhede wat ek al op die webtuiste bespreek het. Die indruk wat hierdie eienaar geskep het, was van iemand wat baie arrogant en onbehulpsaam is.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Liezle
Skilliepark 9
Baie dankie dat julle tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is bly julle het die kuier saam met julle vriende en die pragtige omgewing van Dwarskersbos geniet. Ons is jammer dat julle verblyf nie heeltemal aan julle verwagtinge voldoen het nie en dat daar 'n paar probleme met die eenheid was. Julle terugvoer is vir ons baie waardevol en help ons om verbeteringe aan te bring. Ons het onlangs 'n nuwe eiendomsbestuurder aangestel wat nou sorg dat die eenhede beter voorberei en nagegaan word. Ons waardeer julle eerlikheid en hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom, sodat ons julle 'n baie beter ervaring kan bied.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpan Street, Unit 9, Skilliepark 1, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcef13621b79ee562f393e0ee6a98352f6210780d1cc0ff984f9fc6777177494dcf7f2fa44710661e40218c9a7c8a966a999c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Rocherpan Street Unit 9, Skilliepark 1 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.683718078126 18.243912805584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang