Successfully reported
+15

Skilliepark 64

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 540 R1 232 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skilliepark 64 is ’n stylvolle en gerieflike selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in die rustige kusdorp Dwarskersbos. Dis ideaal vir ’n gesinsvakansie of ’n wegbreek saam met vriende, net ’n kort entjie van die strand, plaaslike besienswaardighede en geriewe af.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek vir 6 gaste.

Indeling:
Hoofslaapkamer: Dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad.
Tweede slaapkamer: Dubbelbed.
Solderarea: 2 enkelbeddens.
Tweede badkamer: Toegerus met ’n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor ’n TV met DStv-kanale en lei na ’n balkon met ingeboude braai en ’n etenstafel met sitplek vir 6 – perfek vir gesellige aandetes met familie en vriende.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek in ’n toesluitmotorhuis, asook ’n ekstra parkeerplek binne die kompleks.

Met sy moderne geriewe en uitstekende ligging naby die see, bied Skilliepark 64 alles wat jy nodig het vir ’n ontspannende en sorgvrye verblyf aan die Weskus.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nazlee V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It was amazing. You have a private swimming pool and you can walk to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Mariette V
5.0
‘n Heerlike ervaring in ‘n pragtige plekkie. ‘n Heerlike ervaring.
Des 2024
Hendrik V
Besigheidsreis
5.0
Skitterende waarde vir geld - julle sien my weer! Baie vriendelike ontvangs, pragtige plek met meer as wat ek verwag het.
Sep 2024
Jacque H
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed our stay tremendously. Host was very friendly and helpful. Everything you need is provided for. Skilliepark 64 is highly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Howard J
4.4
If you want a quiet, safe breakaway near the sea, this is ideal. Awesome stay. The host was very attentive and accommodating. Skilliepa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ettiene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skilliepark 64 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 232
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 232
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 232
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9d768e500f1ef10958a0c72db7bef6186e282f4579e34353ecbff3e0ab45f1936eb8fd964c09fa4b5ca6445257cefbd9ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 540 nouVanaf R1 232 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Hoof Street Skilliepark 2, Unit 66 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.685193190605 18.243413418531
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang