Skilliepark 64
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 540R1 232 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Skilliepark 64 is ’n stylvolle en gerieflike selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in die rustige kusdorp Dwarskersbos. Dis ideaal vir ’n gesinsvakansie of ’n wegbreek saam met vriende, net ’n kort entjie van die strand, plaaslike besienswaardighede en geriewe af.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek vir 6 gaste.
Indeling:
Hoofslaapkamer: Dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad.
Tweede slaapkamer: Dubbelbed.
Solderarea: 2 enkelbeddens.
Tweede badkamer: Toegerus met ’n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor ’n TV met DStv-kanale en lei na ’n balkon met ingeboude braai en ’n etenstafel met sitplek vir 6 – perfek vir gesellige aandetes met familie en vriende.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek in ’n toesluitmotorhuis, asook ’n ekstra parkeerplek binne die kompleks.
Met sy moderne geriewe en uitstekende ligging naby die see, bied Skilliepark 64 alles wat jy nodig het vir ’n ontspannende en sorgvrye verblyf aan die Weskus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ettiene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Skilliepark 64 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoof Street, Skilliepark 2, Unit 66, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang