Skipskop Chalets
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 105 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Skipskop Chalets bied selfsorgverblyf in Swellendam in die Wes-Kaap. Die chalets is in die hoofstraat naby die middedorp en verskeie winkelsentrums.
Daar is 3 luukse selfsorg-chalets: Lobster, Abalone en Whale. Lobster en Abalone het elkeen slaapplek vir 4 tot 6 gaste en Whale het slaapplek vir 7.
Elke chalet het 'n privaat ingang en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n warmplaat, broodrooster, ketel, yskassie en mikrogolf. Die leefarea het 'n kaggel waarin jy kan braai, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 105 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Skipskop Chalets het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 105 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang