Successfully reported
+18

Skonerus

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kweekvallei Crescent, Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Skonerus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn- en olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en die historiese besienswaardighede verken.

Die oulike huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n bad en stort en die ander badkamer het 'n stort toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n onderdakbraai-area binne en buite, privaat binnehof en 'n toesluitmotorhuis. Huis is ook toegerus met sonkragstelsel.

Prins Albert bied 'n verskeidenheid nasionale monumente, begeleide historiese wandelings, natuurreservate, 'n plaasmark elke Saterdag en talle vrugte- en wynplase.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Kweekvallei Crescent, Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skonerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kweekvallei Crescent, Luttig Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0507e3d5315ec2ca9e66a7d3f7eaf002c7f30ce0b11df25f8673ca282f07982a8728864955c0ed0bfa573ae5c3ad349ec7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 4 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227772666974 22.032104746726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang