Successfully reported
+25

Skoon Accommodation

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Skoon Accommodation bied selfsorgwoonstelle in die bekoorlike dorpie, Schoenmakerskop, sowat 8 km buite Gqeberha. Die dorpie bied fantastiese hardloop- en fietsryroetes, visvangplekke, 'n strandjie en historiese monumente.

Skoon Accommodation beskik oor 3 aparte eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede het elk 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n toegeruste kombuis met basiese toebehore en 'n oopplan-leefarea.

Elke eenheid lei na 'n lieflike dek met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gratis WiFi en een veilige parkeerplek per eenheid is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Sommer lekker en 'n voorreg om so aangenaam te bly. Baie, baie aangenaam.
Okt 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties by die see en staproetes plek is. Hemels. Die plekkie is fantasties by die see, staproetes en restaurant. Die gasvrou het uitstekende diens...
Sien meer
Mrt 2025
Adri V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en asemrowend. Baie mooi, skoon en veilig. Loopafstand van 'n oulike restaurant. Die briefie en bottel wyn met aankoms was baie spesiaal.
Feb 2025
Tshegofatso T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and very peaceful. Exactly what we needed. The place was exactly as advertised. Clean and well taken care of, very safe. It h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mariska B
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en rustig. Baie rustige plek, mooi uitsig op die see en die woonplek is verskriklik mooi en netjies met alles wat mens nodig het!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 42 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Skoon Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c889b0a8c680ec5a830b31be135b94a4e2300f6f1762925ebdcd82ddd404fd5d7443bd69c39eb93486c3a7c115746f6a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 42 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.040185038621 25.539887448549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang