Successfully reported

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

Tentekamp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Zanmari H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtig, heerlik, goed vir die siel. Ons het gegaan om blomme te kyk en ek sien toe Hondeklipbaai en Rooispinnekop en besluit toe dadelik dit lyk soos die perfekte plekkie. Dit was my eerste keer aan daai kant van die wêreld en die hele trippie was pragtig. Rooispinnekop restaurant se kos was heerlik, die diens was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

N aangename verrassing met gemaklike tentverblyf en n heerlike boma. Dit was n aangename verrassing, een van die hoogtepunte, die kuier in die boma, die lekker gemaklike tente, goeie ingerigte deel kombuis en genoeg storte en toilette vir almal, en die nabyheid van die strand met n oggendstap. Die kos en gasvryheid was uit die boonste rakke. Sal altyd deel wees van ons hartsherinneringe. Doen moeite en besoek die kunstenaars op die dorp, geniet lang ente van stap na die ligtoring of die spoegklip, in n veilige omgewing. Dis n edelsteen van n baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Oornag. Verrassende skoon, netjiese en ruim verblyf. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Veilige, skoon oornag plek. Skoon en netjies, gasvrye eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Heerlik. Heerlike, rustige woonstel. Kos is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Dit is 'n vriendelike, rustige Weskus atmosfeer. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Hop hop spinnekop. Ons verblyf was regtig lekker. Ons het heerlik geslaap. Kamer was gerieflik en ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Heerlike plattelandse atmosfeer gehad, en die sonsopkoms was ongelooflik. Wonderlike ervaring daar in Hondeklipbaai, die akkommodasie en restaurant sal ek aanbeveel. Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies. Ons was heerlik verwelkom deur Nicolien en haar man. Ons het die 'Kreefhuisies' baie geniet. Ons aandete was heerlik voorberei. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2025

Gerieflik, maar ligging word bevraagteken. Ons het 'n tent bespreek, maar a.g.v. die ligging van die akkommodasie het ons gevra om op te gradeer na 'n gastekamer, net om veiliger te voel. Warm water is 'n probleem; as ander gaste voor jou stort, het jy nie warm water nie. Koue stort in die aand en na 'n waterpyp losgekom het, was daar volgende oggend geen water nie. Die kamer is netjies en skoon en is goed uitgerus, het alles wat nodig is vir 'n selfsorg. Die bed is baie gemaklik. Die restaurant op die erf maak baie lekker seekos en is goeie waarde vir geld. WiFi is baie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Henk D
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

N besonderse plekkie met puik kos en akkommodasie. Die kamer was vroeër gereed op die dag van inboek. Kamer was skoon en baie netjies. Al die fasiliteite in die kamer was reg en werkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mgr: Nicolien
Crafford ...

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 295 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e12b2d797fee0c9495c53911475d080d9d98e4c0ce8a14b80ce8b4dbe3b4d269a5c36a4c0078c044d8c0a691b4492ed668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 295 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317216437825 17.281077877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang