Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 295 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant is in die kusdorpie Hondeklipbaai geleë. Hondeklipbaai is ongeveer 90 km vanaf Garies en 200 km vanaf Springbok.
Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede, 4 koepeltente en kampeerplek gebied. Elke woonstel het sy eie badkamer en is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus.
Gaste in die 4 koepeltente en 2 kampeerplekke gebruik 'n gemeenskaplike ablusieblok.
Gaste wat gebruikmaak van tente en kampeerplekke het gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok en gemeenskaplike kombuis en braai-area. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei, breekware, potte, panne en die nodige kookgerei toegerus.
Die gewilde restaurant, Rooi Spinnekop, is op die perseel en is 'n ten volle gelisensieerde restaurant wat baie bekend is vir seekos- en Namakwalandgeregte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mgr: Nicolien
Crafford ...
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 295 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 295 Main Road, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang