Successfully reported

Skulpietjie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Rudolph K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verfrissend. Lieflike plek met baie mooi uitsig. Toegangs bult is net so bietjie steil en jy moet onder afdak langs die straat parkeer. Stil en veilig dat dit glad nie pla nie. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Stil en rustig met 'n asemrowende uitsig oor die see. Heerlik gekuier. Plekkie was mooi skoon en baie gerieflik. Het heerlike weer gehad vir winter. Die gasheer was baie vriendelik en alles was net soos hulle belowe het. Het 'n baie mooi uitsig oor die see. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly in pragtige, skoon en netjiese verblyf. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie lekker rustig. Baie behulpsaam. Alles was soos beloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dickie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very comfortable, neat, clean and relaxing stay. From the booking through to arrival and the stay, everything went flawlessly. Very comfortable setting, very neat and clean, and very well kitted out. Definitely somewhere we would stay again but for a bit longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaldon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Idiaal vir 'n gesin van 4. Waarde vir jou geld! Was ons tweede wegbreek in Skulpietjie. Netheid uitstekend! Pragtige see uitsig, ons het heerlik gebly. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Skulpietjie
Dankie, en dit van uitstekende huurders.

Arno T
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Gerieflike verblyf. Skulpietjie het alles wat mens benodig vir 'n wegbreek en nog meer. Ons het ons verblyf baie geniet en sal graag eendag wil terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlik ontspan met die mooiste view. Lieflike plekkie met als wat jy nodig het. Heerlik gekuier en gebraai op die dek met die mooiste view van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfekte wegbreek. Perfekte naweek wegbreek. Alles wat jy nodig het met die mooiste see uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Skulpietjie
Baie dankie, waardeer.

Shaldon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik die moeite werd! Uitstekende uitsig. Ideaal vir familie wegbreek. Gasvryheid tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kajuit Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa18bb50e95156888afee59e00d67e679ee657fe09ed0fa6be7f7390fab3aa26809aeb19e276b6c57e5ff35542054c4a45615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 25 Kajuit Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420240829119 21.346077500124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang