Successfully reported

Skuurtjies Beach Front Holiday

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
De U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Beste plek om te ontspan en die batterye te herlaai. Het die lekkerste tyd gehad by Skuurtjies. Kon nie genoeg kry van die see-uitsig en die vars lug wat deur die huis elke oggend trek nie. Ons twee klein hondjies het dit net so geniet. Sal vir seker terug wees in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Location. The house is beautiful and the layout of the house is perfect for friends to enjoy a weekend together. The location is incredible and sundowners are next level here. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Meer as wat jy verwag. Dit was baie aangenaam gewees om die naweek by Skuurtjies Beach Front Holiday te spandeer. Ons was vriendelik verwelkom deur die gasvrou en ons het baie inligting ontvang by haar vir plekke om na te gaan wat dit maklik gemaak het om rond te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Wonderlike ligging. Baie lekker gebly. Sal weer die huis besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 4 435
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 435
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 435
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f9549a0b9b83f9b2048489c46efa7dd2590fe219170b07d52febb827813b363934b8f7b7ca78a1addfd6ed97644a0f258b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 435 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 16 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.682684 18.243631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang