Successfully reported

Skye Beach Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nicolaas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absoluut wonderlike verblyf! Die plek was silwerskoon, het alles gehad wat ons nodig gehad het, en was ongelooflik ontspannend. Die gasheer was vriendelik, hartlik en het ons tuis laat voel. Beslis aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige plek! Pragtige plek, geleë naby aan alles. Plek waar jy kan ontspan en net die rustigheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Skye Beach Cottages
Baie dankie vir die resensie. Ek hoop julle kan gou weer kans kry vir 'n wegbreek.

Surita R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wat 'n aangename verrassing en 'n blyplek juweel ontdek. Dit was 'n aangename verrassing. Baie netjies en skoon. Ongelooflike goeie diens met die bespreking en inboek. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer hier bespreek, maar beslis vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Skye Beach Cottages
Goeie dag Surita, Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n genot om julle hier te hê. Ek hoop julle kan gou weer by ons kom ontspan.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Skye Beach Cottages
Baie dankie, Emile. Ek hoop julle kry kans om sommer gou weer te ontspan!

Wynand H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie rustig kon rus en herstel. Baie lekker. Opwindend en netjies, so warm gevoel en so netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Skye Beach Cottages
Baie dankie Wynand Ek hoop julle kry kans om sommer gou weer te kom!

Azharuddin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Cozy, clean, new, luxurious. The accommodation was very clean and cozy when we got there. It is beautifully furnished and decorated. Everything felt well-chosen and it has everything you would need for an amazing stay in Patrenoster. The only small issue we had was with the hot water as it has a solar geyser and there were other occupants upstairs, but as soon as we contacted the property manager, everything was sorted and the hot water got better. The inside braai area was a game changer, and I don’t think I could ever book a stay without a dishwasher ever again after this week. We stayed for 5 nights, and I wished we could have stayed longer. I cannot recommend this accommodation enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacqueline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Mosselbank Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe965a67afd693fc74e5c82156274cb952b3c81734584116c7be1e2cc0caefd1d421aef7e718167c4ec9f1da8330b912409fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804152615429 17.900116334988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang