Multilevel Sanctuary
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Buiten Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Multilevel Sanctuary is in die historiese Bo-Kaap geleë en bied 'n selfsorg-toevlugsoord omring deur besienswaardighede en geriewe.
Die pragtige meervlakkige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien en menger in. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n 4-sitplek-eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is regdeur die verblyf beskikbaar.
Gaste kan buite op die gemeubileerde patio ontspan of skemerkelkies op die balkon geniet. Veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel is stapafstand van byderwetse restaurante, boetiekwinkels en geskiedkundige landmerke af. Die V&A Waterfront is 1,8 km ver, en Signal Hill is 2,9 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Buiten Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Buiten Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang