Successfully reported
+39

Sky's Overnight Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 62 Old Kimberly Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sky's Overnight Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Bains Game Lodge wat 2 km wes van die Bloemfontein-grens is.

Dié eiendom bied gaste 'n oopplan-selfsorg-eenheid wat lugversorging het en 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Dit het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV ook in die kamer beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die lodge se gemeenskaplike swembad en wassery. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is ook 'n restaurant binne die lodge waar gaste saam maaltye kan geniet. Die lodge bied veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kegan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 62 Old Kimberly Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sky's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 62 Old Kimberly Road, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91177345dd39b4678d3731db3539f77435a88f494c900500a74c3a0bbec7f9e8e014b30eb7873aa1a5a6b97017f125bef9a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 62 Old Kimberly Road Bains Game Lodge 9301 Vrystaat 021 201 8901 00:00-23:00 11:00 -29.075405511214 26.152243549217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang