Successfully reported

Slaap n Biekie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leon E
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker, skoon en gasvry. Fanstasiese gasvrou en ligging. Baie goeie diens en gasvryheid. Die webtuiste se pin location was verkeerd en het my na 'n verkeerde plaaspad langs hulle gevat. Gelukkig is Slaap 'n Bietjie op Google Maps ook so kon hulle kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert Hendrik Jacobus P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie aangenaam. Ek het alleen gereis vir besigheid, kan hulle werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André S
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Aangename verblyf, stil en rustig, etes heerlik. Ek het al meermale hier oornag met sakereise met bed en ontbyt, en dis altyd baie aangenaam, vriendelike geselskap, baie gerieflike, netjiese kamers, kos uitstekend. Sal altyd weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André S
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Gemaklik. Alles het my goed gepas. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Absoluut heerlik, skoon, netjies, veilig, gasvry en baie vriendelik! Die wooneenheid was ruim, netjies, skoon en voel soos by die huis. Gasvrou en eienaar, Ina was baie behulpsaam, vriendelik en alles was pynlik netjies. Die ontbyt was heerlik, goeie waarde vir geld en ruim porsies. Dankie, die verblyf was fantasties en ons kom beslis weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2018

Baie aangenaam in rustige omgewing. Ons was reeds vroeg by ons bestemming in Baltimore. Ons kon ons kampgoed heerlik uitpak en skoonmaak. Ons het heerlik gekuier en geslaap. Die plek was skoon en netjies. Alhoewel daar koffie, tee, suiker uitgesit was, het ons nie melk gehad nie en ook nie 'n ketel nie. Dit was 'n groot gemis! Ons sal die plek egter aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Bloemendal, N11 road, Baltimore, 0619, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZGU3YWMwLWY0MDktNGIyNy1hODM4LWI5MGUxMzhjNjA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Bloemendal N11 road 0619 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.230787552649 28.403322100639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang