Slaap n Biekie
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bloemendal, N11 road, Baltimore, 0619, Limpopo
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Slaap n Biekie bied gastekamers en is op 'n plaas in privaat besit, 7,5 km vanaf Baltimore geleë. Dié gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek of 'n oornagplek om te rus.
Verblyf by Slaap n Biekie beskik oor 4 kamers. Hierdie kamers is toegerus met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-stort. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke eenheid het ook 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Bloemendal, N11 road, Baltimore, 0619, Limpopo
- Gaste dink Slaap n Biekie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bloemendal, N11 road, Baltimore, 0619, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang