Successfully reported
+41

Sleep @ Solomon 8

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Solomon Street, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep @ Solomon 8 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is ook lugversorging, 'n privaat stoep en braaigeriewe.
Die eenheid is selfsorg

Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Elektriese kombers is beskikbaar vir die koue wintermaande en 'n babakot vir 'n kind onder 2 jaar kan op versoek voorsien word.

Die verblyf is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lynette K
Saam met lewensmaat
5.0
Safe parking, friendly welcoming host, clean, well equipped. Yes, we did enjoy our stay. The owners are very friendly; we arrived after...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Johan En Ina B
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kom weer! Lekker geslaap. Goeie bed en kussings. Beesmelk vir tee en koffie, nie plastiese melk nie. Lekker groot handdoeke en goeie seep en haarwa...
Sien meer
Aug 2025
Johan W
Besigheidsreis
5.0
Puik. Baie lekker. Gesellig en huislik.
Jun 2025
Juan V
5.0
Baie lekker, warm, skoon kamer - vriendelike mense. Baie lekker, vriendelike mense. Gemaklike, skoon kamer. Baie dankie.
Mei 2025
Lindsey N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Plek is netjies. Dankie vir alles. Beveel sterk aan. Baie netjies en ruim.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Solomon Street, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sleep @ Solomon 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Solomon Street, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dd4d165d3d88fd0114a44907b722c0bcc9b32608a7984e370e6dd17296447cd6390f3a2c851fce0a92c82ee4e828db78047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang