Successfully reported

Sleep On 7 Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gail K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We would stay here again. It was pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great short stay accommodation. The host was friendly. The place suited our needs. Plenty of hot water. Good all round. Just sad to see Cradock as a town falling apart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige, gerieflike verblyf. Netjiese, gerieflike verblyf met alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike, gasvrye ontvangs - Deeglike inligting vooraf; telkens deur die gasvrou opgevolg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Puik gastehuis, kan aanbeveel, waarde vir geld. Baie netjies en skoon, alles wat jy benodig is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Rustig. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netjies, skoon, veilig, rustig. Alles wat jy nodig het. Ons is vriendelik deur Lulindi ontvang. Die kamer het alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en veilige parkering. WiFi is gratis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthie R
1 nag
4.6
Mei 2025

Easy to find friendly people. Nice fresh room, fresh milk and special coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die gasvrou was besonder vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly. Die verblyf was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Hoogs aan te beveel vir 'n oornag verblyfplek. Hoogs tevrede. Kamer was netjies, keurig en het in al ons behoeftes voorsien. Gasvry ontvang. Groot waardering vir die gereelde kontak met duidelike aanwysings, kontaknommers ens. asook persoonlike belangstelling deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Sal dit altyd aanbeveel. Baie gasvry ontvang en behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Setaria Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233f89d3bddcd10e3646243fba35a32a0d8ca241934d4f1d6aa0a333345d7cf20122699e0ac87725f3b1294e07e36468a215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 7 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.15714 25.62614
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang