Successfully reported
+8

Sleep On 7 Guest Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Setaria Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep On 7 Guest Rooms bied 'huis weg van die huis' gastekamerverblyf in Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap. Die dorpie Nxuba (Cradock) is gevul met historiese geboue en monumente, insluitend die NG Kerk en die Olive Schreiner House Museum, en is net 15 km vanaf die Mountain Zebra Nasionale Park.

Sleep On 7 Guest Rooms bied verblyf in 1 gerieflik gemeubileerde gastekamer met sy eie aparte ingang. Die kamer het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffieskinkbord.

Parkeerplek is reg voor die kamers beskikbaar. Daar is ook plek vir sleepwaens.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gail K
Saam met lewensmaat
5.0
We would stay here again. It was pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ken W
Saam met lewensmaat
5.0
Great short stay accommodation. The host was friendly. The place suited our needs. Plenty of hot water. Good all round. Just sad to see...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Thersia C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, gerieflike verblyf. Netjiese, gerieflike verblyf met alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike, gasvrye ontvangs - Deeglike inligting vooraf; ...
Sien meer
Jun 2024
Estie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvrou was besonder vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly. Die verblyf was heerlik!
Mei 2024
Paul R
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aan te beveel vir 'n oornag verblyfplek. Hoogs tevrede. Kamer was netjies, keurig en het in al ons behoeftes voorsien. Gasvry ontvang. Groot waa...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Setaria Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sleep On 7 Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Setaria Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233f89d3bddcd10e3646243fba35a32a0d8ca241934d4f1d6aa0a333345d7cf20122699e0ac87725f3b1294e07e36468a215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 7 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.15714 25.62614
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang