Successfully reported

Sleepers Guest Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Eliot M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great. Our stay was wonderful; we have no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kabelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Had a good time with my partner. I could explore Bloemhof knowing I'm safe. Had a great time. Not sure if the water stays cold, but I was able to make a plan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
1 nag
4.6
Feb 2025

Baie gerieflike plek om te oornag, sal beslis weer kom kuier. Baie lekker plek vir oornag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Waarde vir geld. Dankie, ons het heerlik gebly. 'n Paar borde en messegoed sal baie handig wees.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Voldoende vir gaste wat net 'n bed soek vir die nag. 'n Basiese oornagfasiliteit. Baie skoon en vriendelike ontvangs, maar nie die 'white crisp linen' soos op die internet belowe word nie. Gedeelde kombuis. Yskas het of nie gewerk nie of was nooit aangeskakel vir gaste nie. Baie ongerieflik as jy iets het wat moet koud bly. Prys te hoog vir wat mens op ander plekke kry teen dieselfde prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Nie te onaangenaam nie, maar ongelukkig ook nie te aangenaam nie. Matras was lekker stewig. Die duvetoortreksel en kussingsloop het vuil kolle gehad. Die koffiebekers was vuil en het ek maar my eie reisbeker gebruik. Daar was koffiebuisies, suiker en Cremora vir 3 mense se eenmalige gebruik. Daar was genoeg toiletpapier. Dit was nie wit duvets en slappe nie. Dis egter moontlik dat agv oorstromings die water uit krane wit beddegoed sou kleur en daarom nie in gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2025

Geen bedlampies of kragpunte by die bed nie. Verblyf was goed en sentraal geleë.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.4
Okt 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hutchinson Street, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNTQwY2RmLTI3ZTQtNDU1Zi05ZmM3LTBmMzY3ZmU1NGE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 92 5 1 5 2 Hutchinson Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.648175098355 25.609487593174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang