SleepOver Beitbridge
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 14 Beitbrug Township, Beit Bridge, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 145 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepOver Beitbridge bied gerieflike en veilige verblyf naby die Beit Bridge-grenspos en is die ideale oornagstop voor julle die grens na Zimbabwe oorsteek. Die verblyf is geskik vir vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbed-, Dubbel- en Gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lessenaar, yskassie, ketel en 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.
Gratis WiFi is slegs in die ontvangsarea beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Die perseel het braaigeriewe.
Daar is 'n winkel op die perseel was pasteitjies, verhit-en-eet-maaltye en drank verkoop. Gaste kan heerlik op die stoep ontspan en 'n koppie koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Daar is veilige parkeerplek op die perseel, asook 24 uur-sekuriteit wat aan gewapende reaksie verbind is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 188
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erf 14 Beitbrug Township, Beit Bridge, 0900, Limpopo
- Gaste dink SleepOver Beitbridge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 14 Beitbrug Township, Beit Bridge, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang