Successfully reported

SleepOver Kruger Gate

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar en 'n yskassie. Daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop.
- Let daarop dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie, aangesien dit nie 'n stoof of 'n oond het nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe.
- Rook is binne verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede het elkeen lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar en 'n yskassie. Daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop.
- Let daarop dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie, aangesien dit nie 'n stoof of 'n oond het nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe.
- Rook is binne verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
15 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee kinders kan op uittrek-enkelbeddens geakkommodeer word. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar en 'n yskassie. Daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Ekstra enkelmatras

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop.
- Let daarop dat die eenhede nie ten volle vir selfsorg toegerus is nie, aangesien dit nie 'n stoof of 'n oond het nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe.
- Rook is binne verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 4, Off R536, near Kruger Gate, Skukuza Road, Belfast, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0d9cce80eb14cc4e4f1b07e6d680b032b38ec5fc55ef9549b01041fa8cedeffb676f27fe2fbab93cc9de4645a7b04f7bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Portion 4, Off R536, near Kruger Gate Skukuza Road 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.962594820246 31.398103612442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang