Successfully reported

SleepOver Orpen Gate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Pieter K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Baie naby aan die hek. Baie vriendelike werkers, goeie waarde vir geld. Skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Als insluitend! Die volle pakket. Dit was absoluut in alle aspekte die moeite werd. Sal Sleepover beslis vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja T
1 nag
5.0
Aug 2025

Gerieflik en rustig. Ja, dit was 'n heerlike verblyf en naby Orpen hek, wat baie gerieflik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter Andrew L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Excellent, staff friendly and helpful. Excellent, staff friendly and went above and beyond to assist and ensure I stayed in the same room when I was forced through work to stay another night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great place for a sleepover into KNP. Comfortable, clean, and quick access into KNP.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Voldoende waarde vir geld, baie oulik. Ons het baie lekker gebly. Daar is net 'n probleem met miere, maar sal opgelos kan word as die perseel net 'n gifbehandeling kan kry. Maar dit was die minste van 'n probleem, alles was perfek lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landie W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Awesome en baie lekker. Beste plek waar ons nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Luukse bos slaapplek so naby die brul van die leeu. O ja beslis. Die man aan diens se diens was by uitstek uitstekend. Hy het flink gewerk, mense ingeboek, bestellings geneem vir kos, mense na hulle units gevat, als met 'n vriendelike gesindheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker verblyf vir. Baie vriendelike diens ervaar van hek tot inteken tot lekker kos. Dié akkommodasie was beslis die moeite werd vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangename ervaring. Baie netjiese plek met vriendelike diens. Het selfs leeus oorkant die pad gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b84fba9663df35f6173cb1b302102aa90dbc629a97e3dc060813a211976e344da8cdb8fccbca691744c83de4946c8c531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 Portion of the farm Welverdiend 206 KU Orpen Gate 1108 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.553354 31.338637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang