SleepOver Phabeni Gate
- Kapasiteit: 100 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Phabeni Gate, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepOver Phabeni Gate bied gerieflike en bekostigbare verblyf en is naby die Phabeni-hek na Kruger Nasionale Park geleë.
Die hotel beskik oor verskeie kamertipes wat vir sakereisigers sowel as vakansiegangers voorsiening maak. Die kamers spog met gemaklike beddens, lugversorging en en suite-badkamers met stortgeriewe. Verder het elke kamer 'n lessenaar, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n buitestoep. Gaste word voorsien van linne en handdoeke asook seep, stortjel en sjampoe.
Geriewe op die perseel sluit 'n koffiekroeg en restaurant, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Vir ekstra gerief word die kamers daagliks skoongemaak.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 423
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R536, Phabeni Gate, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink SleepOver Phabeni Gate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 100 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Phabeni Gate, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang