Successfully reported

SleepOver Upington

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Leone Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie rustige omgewing, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. En die kliëntediens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skoon tot perfeksie. Die plek was baie mooi. Skoon en netjies. Beddens is perfek en skoon. Ons het baie lekker geslaap daar. Dit was slegs die kombuisalarm wat ons wakker gehou het. Dit het 3 keer deur die nag af gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oorgeslaap oppad Kgalagadi toe. Baie lekker en gerieflik, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur J
1 nag
4.8
Jul 2025

Baie lekker gewees. Dit was baie lekker. Netjies, skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther V
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Ek sal dit vir almal aanbeveel! Ons was aangenaam verras! Dit is so skoon en oulik! Julle kort net 'n lig en 'n groter naambord by die pad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik. Baie vriendelike mense en regtig goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj Du Toit S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Veilig en anders. Die dame aan diens was puik en baie hulpvaardig! Hek het nie gewerk nie en moes 15 minute wag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lianna V
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Baie lekker en veilige plek om te slaap. Plek is baie netjies en waarde vir geld. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Al wat 'sleg' was, is dat daar nie krag die oggend was nie en dit baie warm in die huisie is sonder 'n aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik en rustig, skoon en netjies met vriendelike en hulpvaardige personeel. Aanvanklik bekommerd oor dit so ver uit die dorp is. 10 km. Aangenaam verras toe ons die plek sien. Skoon, netjies, privaat. Vriendelike ontvangs en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Portion 40 of farm UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa418ac43f7a50c6e516114e2c9898eee7ddabfaf2d1325d4ab11787257c45f1b8f74d0ed585d3b53fef8595a34d2a879d213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 N14 Portion 40 of farm UAP 418 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.382141277489 21.377356597998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang