Successfully reported
+29

SleepOver Upington

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Portion 40 of farm UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SleepOver Upington bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Upington. Die lodge maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers wat gemak en bekostigbaarheid soek tydens hul reise.

Die lodge bestaan uit 30 losstaande kamers met opsies wat gesinskamers, tweepersoonskamers en dubbelkamers insluit. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer 'n lugversorger, werkstasie, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en patio met buitesitplek. Gaste word voorsien van linne en handdoeke asook seep, stortjel en sjampoe.

Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, geriefswinkel, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Vir ekstra gerief is komplimentêre WiFi beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leone Z
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustige omgewing, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. En die kliëntediens is puik.
Aug 2025
Ricardo F
Saam met vriende
5.0
Skoon tot perfeksie. Die plek was baie mooi. Skoon en netjies. Beddens is perfek en skoon. Ons het baie lekker geslaap daar. Dit was slegs die kombuis...
Sien meer
Aug 2025
Stephanus C
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgeslaap oppad Kgalagadi toe. Baie lekker en gerieflik, sal weer daar bly.
Des 2024
Yolinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie vriendelike mense en regtig goeie diens.
Des 2024
Arthur J
4.8
Baie lekker gewees. Dit was baie lekker. Netjies, skoon en vriendelike diens.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N14, Portion 40 of farm UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink SleepOver Upington het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Portion 40 of farm UAP 418, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa418ac43f7a50c6e516114e2c9898eee7ddabfaf2d1325d4ab11787257c45f1b8f74d0ed585d3b53fef8595a34d2a879d213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 N14 Portion 40 of farm UAP 418 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.382141277489 21.377356597998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang