Successfully reported
+18

Sleepwell BnB

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Sunnyside Road, Amalinda, East London, 5247, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Dit bied gerieflike en ruim kamers wat ideaal is vir die sakereisiger en toeristereisiger. Hulle is net 'n entjie se ry van die sandstrande af.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Gaste kan ontspan in die ruim tuin met 'n bekoorlike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, agter 'n afstandbeheerde hek.

Sleepwell Bed and Breakfast is ook naby plaaslike restaurante, koffiewinkels en winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mrs Nontembiso
Muriel

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 81 Sunnyside Road, Amalinda, East London, 5247, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sleepwell BnB het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Sunnyside Road, Amalinda, East London, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b37298fc4c190fd5ba860d00b9f53098ec6e88e412c0a68d93bab0098e16feaa3fd80710c536f8cb886a0adfbb614ea04b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 81 Sunnyside Road Amalinda 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.00262 27.853483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang