Successfully reported
+13

Sleigh Street Self-catering House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Sleigh Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sleigh Street Self-catering house is in Country Club, Langebaan geleë. Dit is naby die strand, verskeie winkels en restaurante, en Club Mykonos.

Die huis het slaapplek vir tot 10 gaste, 8 volwassenes en 2 klein kinders. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Die aparte badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en het deure wat na 'n patio oopmaak. Daar is 'n braaikamer op die boonste vloer met 2 groot gemaklike slaapbanke en 'n gastetoilet en wasbak.

Die huis het 'n braai-area met ingeboude braaigeriewe. Veilige dubbelmotorhuisparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 99 Sleigh Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleigh Street Self-catering House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Sleigh Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8JEd89wgn4KAfyuKToKvWebseasoopBK2vKRQFk3vBuu1qawTx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 99 Sleigh Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.08806 18.04962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang