Successfully reported

Slipway Beach Front Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Louis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie skoon, flink diens, netjies uitgelê. Die plekkie is splinternuut. Daar is 'n paar klein goedjies wat nog reggemaak moet word. Reg voor waar hulle die lokale vissersbote uitsit vir visvang. Baie lekker as die bote terugkom en nie so goed vir wanneer jy wil laat slaap nie, want hulle gaan vroeg uit. Nie te min 'n plek wat ek sal aanbeveel. O ja, hulle gee jou net rol toiletpapier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Nerine Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a5442386ccfa84bc5cd8f925f2ebb0c304ea2b0ea119b2a4eaceb2bcde1175f80e5fe0325eb91baba6acde81da6cd5cface?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Nerine Street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.719813454831 17.938729655889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang