Slo Joe
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Amy Searly Road, Pine Creek Caravan Park, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Slo Joe is 'n bekoorlike en privaat geankerde boot geleë op die rustige Groot-Brakrivier, geleë in Pine Creek Karavaanpark, tussen George en Hartenbos in die Wes-Kaap. Dit bied 'n rustige omgewing, omring deur rustige water en pragtige natuur, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir diegene wat wil ontspan en die natuurlike skoonheid van die area geniet.
Dié huisboot het slaapplek vir 5 gaste en is ingerig met 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en strek na 'n sitarea. Daar is ook gasbraai om 'n heerlike braai te geniet.
Daar is 'n roeiboot wat gebruik kan word om in die kanaal af te navigeer tot by die mond van die rivier, waar dit die see ontmoet. Hierdie area is ideaal vir swem, visvang en voëlkyk. Ná jou buitelugaktiwiteite kan jy 'n ete by die restaurant in Groot-Brakrivierdorp geniet. Die naaste strand, Suiderkruisstrand, is sowat 900 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Amy Searly Road, Pine Creek Caravan Park, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Slo Joe het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Amy Searly Road, Pine Creek Caravan Park, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang