Successfully reported
+14

Slo Joe

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Amy Searly Road, Pine Creek Caravan Park, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Slo Joe is 'n bekoorlike en privaat geankerde boot op die rustige Groot-Brakrivier, in Pine Creek Karavaanpark, tussen George en Hartenbos in die Wes-Kaap. Dit bied 'n rustige omgewing, omring deur water en pragtige natuur, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir gaste wat wil ontspan en die natuurlike skoonheid van die area geniet.

Dié huisboot het slaapplek vir 5 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea, en daar is ook gasbraai.

Daar is 'n roeiboot wat gaste kan gebruik om in die kanaal af te ry tot by die riviermond. Hierdie area is ideaal vir swem, visvang en voëlkyk. Gaste kan ook 'n ete by die restaurant in Groot-Brakrivier geniet. Die naaste strand, Suiderkruisstrand, is sowat 900 m ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Amy Searly Road, Pine Creek Caravan Park, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slo Joe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Amy Searly Road, Pine Creek Caravan Park, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a87976b8a51a34f18027f188e13b56c4b5cff65690a541888bf30cc8144c46f10c2305cb7347b4fcab1bef687e5e3a426a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Amy Searly Road Pine Creek Caravan Park 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 14:00 -34.0403719 22.219897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang