Slow M'Ocean
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Innikol, Hartenbos, Vyf Brakke Fonteinen, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Slow M'Ocean is 'n lieflike en ruim selfsorgwoonstel in Hartenbos. Dit is naby die see en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en rusbanke.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 61 Innikol, Hartenbos, Vyf Brakke Fonteinen, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Slow M'Ocean het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Innikol, Hartenbos, Vyf Brakke Fonteinen, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang