Countryside Container Home
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Farm Portion 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 870 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Countryside Container Home is 'n lieflike en knus pod wat van 'n skeepsvraghouer gebou is. Dit is in die middel van die Overbergse platteland en word omring deur plase. Die plaashuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na rustige oornagverblyf naby Baardskeerdersbos.
Die pod beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n rusbank geskik vir 1 kind. Die pod bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskassie, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die onderdakstoep lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 213 Farm Portion 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap
- Gaste dink Countryside Container Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Farm Portion 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang