Slypsteen Accommodation
Beskrywing
Chalet 7 bied slaapplek vir 2 persone en is toegerus met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskassie, mini-oond en mikrogolfoond, en daar is braaigeriewe om te gebruik. Die eenheid het lugversorging en daar is 'n TV vir mediavermaak. Hierdie chalet het 'n pragtige uitsig en is ideaal vir sterrekyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Die instansie het 'n seisoenale swembad wat slegs in die somer oop is.
Ander winkels is ongeveer 30 km weg in Groblershoop.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar u elke dag van 8 tot 10 vm. ontbyt kan geniet. Ons verkoop ook koeldranke, hout, braaipakke en ys.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle buite is, aangesien rotsdisse, wild en plaasdiere teenwoordig is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Chalethanddoeke word nie by die swembad toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke vir die swembad saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 4 bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens wat so geplaas is dat dit as 'n dubbelbed kan funksioneer. Hierdie eenheid het 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie bevat 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond, en daar is braaigeriewe om te gebruik. Die eenheid het lugversorging en 'n TV vir mediavermaak. Hierdie chalet het 'n pragtige uitsig oor die rotsagtige uitloper.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Die instansie het 'n seisoenale swembad wat slegs in die somer oop is.
Ander winkels is ongeveer 30 km weg in Groblershoop.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar u elke dag van 8 tot 10 vm. ontbyt kan geniet. Ons verkoop ook koeldranke, hout, braaipakke en ys.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle buite is, aangesien rotsdisse, wild en plaasdiere teenwoordig is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Chalethanddoeke word nie by die swembad toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke vir die swembad saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die chalet het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Elke chalet het ook braaigeriewe, lugversorging en 'n TV. Die chalet het 'n pragtige uitsig oor die rotsagtige omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Die instansie het 'n seisoenale swembad wat slegs in die somer oop is.
Ander winkels is ongeveer 30 km weg in Groblershoop.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar u elke dag van 8 tot 10 vm. ontbyt kan geniet. Ons verkoop ook koeldranke, hout, braaipakke en ys.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle buite is, aangesien rotsdisse, wild en plaasdiere teenwoordig is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Chalethanddoeke word nie by die swembad toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke vir die swembad saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is braaigeriewe. Die eenheid het ook lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Die instansie het 'n seisoenale swembad wat slegs in die somer oop is.
Ander winkels is ongeveer 30 km weg in Groblershoop.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar u elke dag van 8 tot 10 vm. ontbyt kan geniet. Ons verkoop ook koeldranke, hout, braaipakke en ys.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle buite is, aangesien rotsdisse, wild en plaasdiere teenwoordig is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Chalethanddoeke word nie by die swembad toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke vir die swembad saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 4 enkelbeddens. Die chalet het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n oondjie en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook braaigeriewe, lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Die instansie het 'n seisoenale swembad wat slegs in die somer oop is.
Ander winkels is ongeveer 30 km weg in Groblershoop.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar u elke dag van 8 tot 10 vm. ontbyt kan geniet. Ons verkoop ook koeldranke, hout, braaipakke en ys.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle buite is, aangesien rotsdisse, wild en plaasdiere teenwoordig is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Chalethanddoeke word nie by die swembad toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke vir die swembad saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is af teen die heuwel en gaste moet hulle voertuie aan die bo-kant parkeer en na die eenheid toe stap. Die chalet het slaapplek vir 4 gaste en daar is 4 enkelbeddens in een kamer. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is braaigeriewe. Die eenheid het lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Die instansie het 'n seisoenale swembad wat slegs in die somer oop is.
Ander winkels is ongeveer 30 km weg in Groblershoop.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar u elke dag van 8 tot 10 vm. ontbyt kan geniet. Ons verkoop ook koeldranke, hout, braaipakke en ys.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle buite is, aangesien rotsdisse, wild en plaasdiere teenwoordig is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Chalethanddoeke word nie by die swembad toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke vir die swembad saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 enkelbeddens op die boonste verdieping en 1 dubbelbed op die onderste verdieping. Die chalet het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en wasbak in die hoofslaapkamer op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en 'n mikrogolf. Daar is braaigeriewe by elke chalet. Die eenheid het lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gasteplaas is op 'n rotsagtige heuwel gebou; daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei.
Die instansie het 'n seisoenale swembad wat slegs in die somer oop is.
Ander winkels is ongeveer 30 km weg in Groblershoop.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar u elke dag van 8 tot 10 vm. ontbyt kan geniet. Ons verkoop ook koeldranke, hout, braaipakke en ys.
Klein honde word toegelaat met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word wanneer hulle buite is, aangesien rotsdisse, wild en plaasdiere teenwoordig is. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Chalethanddoeke word nie by die swembad toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke vir die swembad saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 2168, Vollgraaffsig, 8850, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang