Successfully reported

Smile and Wave Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lutcin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie. Ons het baie lekker gebly en het eintlik gewens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sorita
Smile and Wave Beach House
Baie dankie, Lutcin. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Baie dankie vir julle vriendelike kommunikasie. Ons hoop julle kom gou weer. Groete, Sorita en Handré

Pierre T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Al wat ek kan sê, is: smile and wave, sien ons definitief weer. Fantastiese keuse vir verblyf. Daar word baie moeite gedoen vir gaste wat inkom. Baie dankie vir die skoon, netjiese verblyf. Eenheid is baie goed toegerus, met alles wat 'n mens benodig. Boeke om te lees, speeljies ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sorita
Smile and Wave Beach House
Baie dankie, Pierre. Ons waardeer die terugvoer. Ons is dankbaar om 'n gasvrou soos Ilse te hê wat ons help om dit skoon en netjies te hou. Ons hou ook van voorstelle en idees om ons huis lekker te maak. So laat weet gerus. Groete Sorita en Handré

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Cilliers Steet, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd353b1d38d4012997525e10765cc852fcdac7b4aaff1ce717d06844bc87eda1b469ade156978b67bbf810b5666b63284bdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 91 Cilliers Steet Franskraalstrand 0040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606817221039 19.3961434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang