Smile and Wave Beach House
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Cilliers Steet, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Smile and Wave Beach House is 'n lieflike selfsorghuis naby Franskraal se swemstrand. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Gaste deel 'n badkamer en daar is 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, ontbythoekie, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea.
Die huis het 'n binnebraai-area met bykomende sitplek en 'n uitsig oor die weelderige grasperk en op die Franskraalberge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die huis is in 'n stil straat, net een blok vanaf die see en naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sorita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 91 Cilliers Steet, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
- Gaste dink Smile and Wave Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Cilliers Steet, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang