Successfully reported
+29

Smile and Wave Seehuis

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Cilliers Steet, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Smile and Wave Beach House is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis, net 'n klipgooi van Franskraal se swemstrand af. Hierdie knus huis is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat wil ontspan naby die see.

Die drieslaapkamerhuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in ’n koninggrootte-bed omskep kan word, die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met ’n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ’n en suite-badkamer met bad, stort (sonder trappie) en toilet. Die gastebadkamer bied ’n bad, stort en wasbak, asook ’n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. ’n Ontbythoekie maak dit ideaal vir gesellige oggende. Die kombuis vloei na ’n sitarea met gemaklike rusbanke, ’n TV met Netflix, en ’n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar, en daar is ook ’n aparte eetarea.

Die huis spog met ’n binnebraai-area met ekstra sitplek en ’n pragtige uitsig oor die grasperk en die Franskraalberge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

As bonus is daar ’n heerlike hot tub – perfek vir daardie rustige ontspan-oomblikke!

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 91 Cilliers Steet, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smile and Wave Seehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Cilliers Steet, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd353b1d38d4012997525e10765cc852fcdac7b4aaff1ce717d06844bc87eda1b469ade156978b67bbf810b5666b63284bdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 91 Cilliers Steet Franskraalstrand 0040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.606817221039 19.3961434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang