Smirna Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Langenhoven Street, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Smirna Guest House, geleë in Vryburg, bied die ideale halfwegstop vir reisigers wat op pad is na ikoniese bestemmings soos die Kgalagadi-oorgrenspark en Augrabies-waterval.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede, geskik vir tot 10 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in 3 suites en een selfsorg-eenheid. Alle kamers beskik oor gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi-toegang en 'n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit in 'n knus gaste-sitkamer, 'n gemeenskaplike tuin met 'n braai, 'n swembad en veilige parkering.
Die gastehuis is geleë in 'n stil, vreedsame area, gerieflik naby die plaaslike hospitaal, winkelsentrum en die Distriksmunisipaliteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 22 Langenhoven Street, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Smirna Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Langenhoven Street, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang