Successfully reported
+39

Smithfield House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 307 Brand Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Smithfield House is in Smithfield geleë, 130 km vanaf Bloemfontein op die N6, wat dit die ideale oornagplek op alle groot roetes maak. Die huis is op ’n stuk grond van 5 akker geleë en bied ’n egte plattelandse ervaring met geriewe op jou voorstoep, terwyl pluimvee en verskeie vee wat hier 'n tuiste kom vind het vrylik rondbeweeg. Ontspan op die veranda terwyl jy die sonopkoms- of ondergang geniet, of na die pragtige sterrehemel kyk ver weg van alle geraas.

Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites wat slaapplek vir 2 gaste het. Elke suite is individueel versier en elke kamer het ’n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is geen selfsorggeriewe in die kamers nie.

Die dorpie lê in die skaduwee van 2 koppies met ’n uitsig oor die platteland. Daar is ’n 9 putjie-gholfbaan langs die N6 en die dam en koppies daar naby verskaf vele geleenthede vir voetslaan, bergfietsry, draf of kanovaart.

Etes word nie op die perseel bedien nie, maar die gasheer sal eetplekke aanbeveel wat naby die eenhede af. Die gasheer sal selfs besprekings vir jou maak. Gaste kan maaltye by die gastehuis eet, maar moet vooraf bespreek.

Smithfield House het 'n heining om die perseel en 'n goeie sekuriteitsisteem.

Die geisers werk met gas en die water word van 'n tenk gepomp wanneer die munisipale watervoorsiening nie werk nie. Elke kamer het 'n draagbare sonkraglig. Die storte se warm water is beskikbaar gedurende kragonderbrekings.

Daar is ook 'n omheinde area waar gaste kan ontspan. Alle matrasse en linne is topgehalte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dmj S
Saam met lewensmaat
5.0
Quite good value. Very attentive host - room spacious and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Mark A
5.0
Halfway stop over down to the coast. Warm and comfortable, will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Heidi D
5.0
A welcome haven of rest to a weary traveller, safe, and private. The accommodation was very comfortable, spotlessly clean, well-organis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Carika O
5.0
Had a good night's rest in a peaceful environment. It was really nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Ineke S
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy en netjies. Ons was baie impressed met die sorg van ons gasvrou, sy was baie behulpsaam. Die plek is mooi en skoon met 'n ou plaashuis vibe. Ons ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 307 Brand Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Smithfield House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 307 Brand Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA213c0a8f03a1cbffab6fdc10728a5f09ed85092f3bdbf620a7c50165060bf442e7df41ed2f4a2a8312f954fc6ce5694edb36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 307 Brand Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.220479295085 26.527104140163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang