Successfully reported
+17

Smiths Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Mount Argus Road, Umgeni Heights, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Smiths Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Umgeni Heights, Durban Noord. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesinswegbreek, aangesien die verblyf 'n swembad het.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n toonbank met stoeltjies en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n ekstra enkelbed. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n privaat onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.2
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.2
Diens
2.4
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Mount Argus Road, Umgeni Heights, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Smiths Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Mount Argus Road, Umgeni Heights, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5570809ff24f60e762e7a8f1b01049034dd05707087ddab35e3ead8dfe4665285886e31663054c3c86e1c2af2aa8b2186bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 5 Mount Argus Road Umgeni Heights 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.8053944 31.0163837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang