Successfully reported
+19

Smitsand Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Smitsand Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in Witsand, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap. Dit is bekend daarvoor dat dit die hoogste konsentrasie van Suidelike Regtwalvisse aan die Suid-Afrikaanse kus het, en bied 4 km se wit sandstrande, manjifieke Kaapse fynbos, en 'n magdom watersport.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Enkelbed is beskikbaar vir 'n vyfde gas op versoek.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met Openview HD-kanale het. Gaste is welkom om hul DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring. Die huis bied parkeerplek van die straat af en het 'n agtertuin.

Daar is herlaaibare gloeilampe en 'n gasstoof vir beurtkrag. Daar is 'n braai-area op die patio buite wat uitkyk oor plaasgrond.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smitsand Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65db53877f1fa2c6e50d0b632069313799185b44e8e81046e0ee1c3fd248677013fdae9de3a83615fc978b1b1a118416915c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 88 Main Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393549 20.837152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang