Successfully reported
+26

Smitten Glamping Unit

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Smitten Glamping Unit is geleë op Gelukshoopweg, 11 km buite Bonnievale. Die naburige vallei en die Langeberge in die verte kan albei van hierdie lieflike spogplek geniet word.

Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 4 en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Ontbythoekie is beskikbaar waar gaste vroegoggend koffie kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n ingeboude braai asook 'n kaggel binne die eenheid en 'n vuurput buite waar gaste die pragtige natuurskoon kan inneem. 'n Houtbrandbad is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lizahn C
Gesin met klein kinders
5.0
Refreshing an opportunity to reconnect and enjoy simplicity. We absolutely enjoyed our stay. Expectations have been met! Highly recomme...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Juan N
Saam met lewensmaat
5.0
Natuur rustig, stil, beeldskoon. Ons het vreeslik lekker gebly.
Aug 2025
Sheyaam D
Gesin met tieners
5.0
A definite winner! We had an absolutely wonderful time at Smitten Glamping unit this past weekend. We had our teenagers with us, 12 and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Shirley M
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning view! And very comfortable! Lovely place, definitely a place to recharge. Had all the amenities you could ask for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Daniella D
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing and relaxing. It was amazing, it was so relaxing and we brought our 2 fur babies with us and they loved it too. The moun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smitten Glamping Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 14 Farm 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2885b92d26e4d374bf6683f79cdb5c0b360ffadab209493be0088dda94606c40a5351449df8156e15802cca36254bf12ed49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.97350961438 20.128715296373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang