Successfully reported
+51

Smugglers' B&B

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 50 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 352 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Smugglers' B&B skuil in 'n stil hoekie en bied verblyf in die rustige dorpie Paternoster. Die B&B is net 50 m van die strand af geleë.

Die B&B het 2 verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. Elke kamer het 'n unieke uitleg en beskik oor 'n en suite-badkamer en moderne geriewe, soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Smugglers' B&B het ongelukkig nie 'n see-uitsig nie.

'n Heerlike tweegang-ontbyt word in die groot oopplan-eetarea of buite in die tuin gedurende die somer bedien. 'n Eerlikheidskroeg met 'n versameling wyn en bier is beskikbaar.

Die gemeenskaplike sitarea het 'n kaggel en bordspeletjies. Gaste kan langs die swembad in die pragtige binnehof vol bougainvilleas, vetplante en potplante ontspan.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en geslotekringtelevisie-kameras monitor die buitekant van die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue-Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 50 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smugglers' B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 352
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 352
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 352
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 50 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAis8inIKhDDLh7MXe8hwiHq2M7xb6HDiZZOOdDfezP9y2GfLqgJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 352 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 50 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.81259 17.88213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang