Smugglers' B&B
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 352 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Smugglers' B&B is weggesteek in 'n stil hoekie van die rustige dorpie Paternoster. Die B&B is net 50 m vanaf die strandfront.
Hierdie veelvlakkige, witgeverfde huis bied verblyf in 3 elegant versierde kamers. Elke kamer is uniek ingerig met en suite-badkamers asook al die moderne geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Smugglers' B&B het ongelukkig nie 'n see-uitsig nie.
'n Heerlike 2-gang-ontbyt word gedurende die somermaande in die groot oopplan-eetarea of buite in die tuin bedien. 'n Eerlikheidskroeg met 'n verskeidenheid wyne en bier is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel en bordspeletjies. Gaste kan langs die swembad ontspan in die pragtige binnehof gevul met hangbougainvilleas, vetplante en potplante.
Daar is veilige parkeerplek van die straat af en kringtelevisiekameras wat aktiwiteite buite die perseel monitor.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sue-Anne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 50 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Smugglers' B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang