Smurfs Den
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Gowerment Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Smurfs Den bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Loeriesfontein, in die Karoo-streek. Die dorp vorm deel van die Namakwaland-area en spog met 'n groot verskeidenheid plantspesies, terwyl dit ook die tuiste van een van die twee windpompmuseums in die wêreld is.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 11 selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is almal ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisies is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en stoof. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met DStv en gemeenskaplike braai-areas in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Fred Turner Windmill Museum, Rheboksfontein en The Quiver Tree Forest in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 Gowerment Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Smurfs Den het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Gowerment Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang