Snoesige Tuiste
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Firdale Avenue, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Snoesige Tuiste is in lewendige Oranjezicht geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4, wat lei na die sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV.
Gaste kan maaltye op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte geniet. Veilige parkeerplek word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is Lion's Head-staproete 1,9 km ver, en Kampsbaai-strand is 4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Firdale Avenue, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Firdale Avenue, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang