Successfully reported
+29

Snooze-A-Lot Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Jakaranda Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R884 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Snooze-A-Lot Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Secunda. Die perseel is 4,2 km van die Trichardtsfontein-dam, 9,7 km van Evander-dam en 'n kort entjie se ry van die NG-kerk Secunda-Oos.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat smaakvol en uniek versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het elk 'n kroegyskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Vol Engelse ontbyt word daagliks in die eetarea bedien en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 22 Jakaranda Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Snooze-A-Lot Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 884
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 884
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 884
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Jakaranda Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e91079ab3de1765512ecdd1264e34684c15605f320873d28e1711181c73812da8fcb7a6aad099e3cf30c2b0eae7d5105204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R884 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 22 Jakaranda Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.524097800308 29.212865889549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang