Successfully reported

Snyderskloof Karoo Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Migel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heaven on earth. The perfect getaway with our 2 fur babies Rex & Tux. Absolutely what we needed, off grid, no noise, just the pure beauty around us. The cottage was absolutely amazing. Emmarie definitely went above and beyond with all the little things. Our fur babies absolutely loved it that they could run free and not be on a leash the whole time. Can only highly recommend Snyderskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmarie
Snyderskloof Karoo Cottage
Hi Migel My heart is singing if you enjoyed the visit to Snyderskloof! That is what it's about, solitude in nature. Please visit us again when the stars are calling you!

Willie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Awesome, memories. Awesome, everything was perfect. Very clean and everything you need is there, rusks and heart cookies on the lovely fluffy towels. We watched the satellites passing over and the ️ moon. Well worth spending time under the stars, definitely going again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmarie
Snyderskloof Karoo Cottage
Thank you, Willie! We will keep the stars polished extra bright for your next visit.

Patsy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike Karoo wegbreuk. Ons het heerlik gebly, en dadelik tuis gevoel toe ons by die huis aankom. Die omgewing is pragtig en die huis is so goed toegerus. Ons het veral die hangmatte voor die huis geniet! Die stilte en uitsigte was onverbeterlik; ons sal graag eendag weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing! Dit was 'n goeie afsluiting van ons 26 dae vakansie. Dit was goed om te herlaai voordat ons weer by die huis kom. Alles was net heerlik. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmarie
Snyderskloof Karoo Cottage
Baie dankie Marianne, ek is bly dat julle lekker gekuier het in die Karoo se stilte, onder die sterre. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Laat weet as die sterre roep!

Fanie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Absoluut Karoo. Wonderlik en heerlike Karoo ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Rus vir jou siel in mooiste omgewing. Pragtige dekor en kwaliteit linne. Ekstra gasverwarming het baie gehelp tydens die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heaven on earth! This was my second time at Snyderskloof and it was even more magical this time. A perfect place to unwind and switch off. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmarie
Snyderskloof Karoo Cottage
Dear Kyla, Thank you for your review. We are hoping that you will return to the cottage and starry skies many more times.

Petrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig, skoon, 'n heerlike vakansiebestemming as jy die geraas wil ontsnap! Beautiful! Sal dit aanbeveel as 'n vakansiebestemming. Sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Wat 'n juweel weggesteek in die Karoo. Dankie vir 'n wonderlike wegbreek. Emmarie dankie vir jou hulp en navrae of alles reg is. Die plek is stylvol en behoorlik toegerus. Niks het ontbreek nie. Daar is geen krag nie, maar die huis het genoeg lampies en kerse. Sal dit definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Pure bliss, peace and rest. Snyderskloof is beautiful - the Karoo veld, stars and the cottage. Cottage is lovely and very cosy. Emmarie's attention to detail is special. We had three wonderful days and will certainly visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R354, Keurkloof Road, Snyderskloof Farm, 25 km from Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf15491a1cd3cf47d132c983172e3a5c70a4b53f30e596e4c8647dc7dbf90b57aae0f83b0eda406706b33230d94b78a304c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Off the R354 Keurkloof Road, Snyderskloof Farm 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.078554292984 20.42120218277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang