Successfully reported
+40

Snyderskloof Karoo Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R354, Keurkloof Road, Snyderskloof Farm, 25 km from Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Snyderskloof Karoo Cottage is 'n bekoorlike kothuis gebou van klip wat uit die veld versamel is, en is geleë op 'n skilderagtige plaas 25 km vanaf Mattjiesfontein. Gaste kan 'n ontspannende wegbreek geniet en die helder sterrenagte, manjifieke uitsigte en skilderagtige sonsopkomste en sonsondergange van die Karoo ervaar.

Die selfsorgkothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 7 gaste. Twee van die slaapkamers het koningingrootte beddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort en 'n gasgeiser. Vir gaste se gerief word linne, handdoeke en warmwaterbottels voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n gasyskas met 'n vrieskas, kookgerei, 'n piekniekmandjie en 'n fles. Die sitkamer het 'n ingeboude kaggel, wat ook as 'n braai-area dien en oopmaak na 'n houtdek. 'n Lapa en swembad met manjifieke Karoo-uitsigte is buite die eenheid geleë.

Hierdie eenheid het geen elektrisiteit nie en word deur gastoestelle aangedryf. Daar is 'n sonkrag-omskakelaar om skootrekenaars, selfone en Bluetooth-luidsprekers te laai. Olielampe en kerse word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Migel C
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven on earth. The perfect getaway with our 2 fur babies Rex & Tux. Absolutely what we needed, off grid, no noise, just the pure beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Willie E
Gesin met tieners
5.0
Awesome, memories. Awesome, everything was perfect. Very clean and everything you need is there, rusks and heart cookies on the lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Patsy M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike Karoo wegbreuk. Ons het heerlik gebly, en dadelik tuis gevoel toe ons by die huis aankom. Die omgewing is pragtig en die huis is so goed toeg...
Sien meer
Sep 2024
Marianne R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Dit was 'n goeie afsluiting van ons 26 dae vakansie. Dit was goed om te herlaai voordat ons weer by die huis kom. Alles was net heerlik. Sal ...
Sien meer
Apr 2024
Fanie P
Saam met vriende
4.8
Absoluut Karoo. Wonderlik en heerlike Karoo ervaring.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Off the R354, Keurkloof Road, Snyderskloof Farm, 25 km from Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
  • Gaste dink Snyderskloof Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R354, Keurkloof Road, Snyderskloof Farm, 25 km from Matjiesfontein, 6901, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf15491a1cd3cf47d132c983172e3a5c70a4b53f30e596e4c8647dc7dbf90b57aae0f83b0eda406706b33230d94b78a304c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Off the R354 Keurkloof Road, Snyderskloof Farm 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.078554292984 20.42120218277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang