Successfully reported

Soebatsfontein Guest Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Francois F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolute unieke ondervinding om hier te kon bly. Stilte, gasvryheid. Ons het ons kuier terdeë geniet in hierdie besondere omgewing en uitstekende gasvryheid beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik! Ons wil beslis weer 'n draai daar gaan maak. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Ray en Linda is vriendelik en gasvry. Maak tyd om met almal te gesels. Die manier van doen - die gemeenskaplike kombuis met 'n gemeenskaplike yskas - is anders, maar dit werk goed. Kamers is skoon en netjies. Die koffiewinkel bedien 'n heerlike plaasontbyt. Ondersteun asb. ook die plaaslike gemeenskap wat hul handewerk daar uitstal en verkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serah H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

We enjoyed braaiing with other guests that night. Lovely people and village! Lovely and peaceful place to stay. The hostess and her husband are very friendly. The nature is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Perfekte ligging en plek om die mooi van Namaqualand te verken. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie gasvry en bly betrokke by die gaste. Heerlike atmosfeer van saamkuier saans om die vuur en deel van stories van die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Pragtige omgewing met mooiste blomme. Ons het heerlik gebly. Gasvrye mense. Heerlike ontbyt in die restaurant gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Great. Great atmosphere, fantastic hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Ek dink 'n bietjie meer detail op julle site sal beter wees. Wel, die gasheer en vrou, Raymond en Linda, rate 10/10. Was fantasties, maar die voorstelling wat op die foto voorkom was baie misleidend gewees, want die slaapplek waarin ons was, wys aan die agterkant van die gebou, wat teen die kerkmuur se kombuis deel vaskyk. Ook geen braai-fasiliteit by die eenheid nie. Die restaurant op site sal net 'n 1/10 nie op standaard soos gedeklarer. Dit het so half verarmd gevoel. Verdeelheid het ook ingekom toe ons amper by die plek 'n sms vanaf die gasheer ontvang het om te reel vir eie kos/hout ens.?

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marlette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wat 'n fonds! Al wat jy nodig het, aangevul met warm gasvryheid. Beslis die plek om te bly vir blomme kyk in Namakwaland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Regte oase! Die gasheer en -vrou gaan uit hul pad uit om jou lekker te laat bly. Die gemeenskaplike kombuis is puik ingerig en saans se braai is 'n heerlike hoogtepunt. My voorstel is: asb. 'n skuifdeur wat privaatheid kan gee tussen die badkamer en slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda En Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik. Ons is vriendelik ontvang. Lekker gekuier. Alles was goed ingerig. Linda en Raymond het 'n heerlike vuur gemaak waaraan die gaste kon saambraai of as jy alleen wil braai, kan jy voor jou plek braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5kb7i58Z3Hu78bwTkYrQW7vE3pVs8dk83ul18jOhl6PjtRyS7j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Soebatsfontein Guest Lodge Soebatsfontein 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.1184942 17.5921348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang