Successfully reported

Soetdoring Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Johan O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig en gemaklik. Die plaashuis was skoon en ruim en het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marliné B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, fantastiese plek om by te bly as 'n groep vriende wat saam lekker wil kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourette V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

See above. We were well received, staff friendly. The only thing I would suggest that can be improved on was that it was a cold night, and I was unable to find warmer blankets. Secondly, there was no coffee or tea for a cuppa when you wake up in the morning, which was disappointing considering the nearest place for coffee was 20 km out, or bottled water to drink. No one knows if the water is drinkable from the taps anymore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lien J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2023

Regte plaas-atmosfeer. Die plaas was baie stil en rustig. 'n Lekker wegbreek van die stad se lawaai. Toegang tot die plaas was bietjie van 'n uitdaging as gevolg van selfoonsein wat baie sleg is. Die huis is redelik primitief, maar heel gerieflik vir die naweek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michiel Andries O
1 nag
5.0
Jul 2022

Wonderlike plaas-stilte. Dis nou 'n wonderlike plek. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad998330ba9c2aaf2dbd4381b05e66fa9cc012a26113fd3cde8287437549b196497310d900dd36bba414a5305a812986f650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R401 Hekpoort 2800 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.83013143842 27.608698326754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang